Gallery

Bladsy 1 van 212

Gedragskode 2013

Laerskool De Tyger het op Vrydag, 18 Januarie 2013 hul nuwe gedragskode bekend gestel. Hierdie gedragskode word geskoei op die aanleer en uitleef van positiewe lewenswaardes met gepaardgaande regstellende prosedures om leerders te leer om die regte keuses te maak... (Lees verder...)

Landsdiens – Kirstenbosch Tuine

Landsdiens – Kirstenbosch Tuine 3 September 2011... (Lees verder...)

Besoek aan Huis Martina – Lentedag

‘n Paar leerders van Laerskool de Tyger het op Lentedag 2 September 2011 die inwoners van Huis Martina verras met ‘n konsert bestaande uit Voordrag en Sang.  Elke senior burger van die ouetehuis het ook ‘n blommeruikertjie ontvang.... (Lees verder...)

Rugby @ Aristea 24 Augustus 2011

Rugby @ Aristea 24 Augustus 2011... (Lees verder...)

Mini-Rugbydag 0/7 – 0/9: Monte-Vista

Hier is ‘n paar fotos van Laerskool De Tyger se 0/7 Rugby span by die Mini-Rugbydag –  3de Kwartaal.... (Lees verder...)

Fondsinsameling- 3de Kwartaal 2011 / Gewone klere

Die leerders het tydens ‘n fondsinsamelingsprojek ‘n rekord bedrag ingesamel.  As “beloning” vir al hul harde werk tydens die fondsinsameling kon die leerders aantrek volgens ‘n karakter wat ooreenstem met die eerste letter van hul naam.  Hier is ‘n paar... (Lees verder...)

Rugby- De Tyger @ Curro op 10.08.2011

Rugby- De Tyger @ Curro 0/8 – 0/13 op 10.08.2011... (Lees verder...)

Rugby: Laerskool De Tyger @ Laerskool Aristea 2010

Rugby:  Laerskool De Tyger @ Laerskool Aristea 2010... (Lees verder...)

Gr 1 – Tafelberguitstappie

Gr 1 - Tafelberguitstappie

Gr 1 besoek Tafelberg op 18 April 2011... (Lees verder...)

Gr. R Ons leer van Somer – 2011

4 Maart 2011, Ons leer van Somer. Speel in water en eet waatlemoen.... (Lees verder...)

Bladsy 1 van 212