Besoek aan Huis Martina – Lentedag

‘n Paar leerders van Laerskool de Tyger het op Lentedag 2 September 2011 die inwoners van Huis Martina verras met ‘n konsert bestaande uit Voordrag en Sang.  Elke senior burger van die ouetehuis het ook ‘n blommeruikertjie ontvang.

...