Sanlam Grondslagfase Atletiekbyeenkoms – 2012

Die Sanlam Grondslagfase Atletiekbeyeekoms het op Dinsdag 28 Februarie 2012 by Laerskool De Tyger plaasgevind.  Die byeenkoms is deur Sanlam geborg.  Slegs 0/6 – 0/9 atlete van die vlg. skole het daaraan deelgeneem.  laerskool De Tyger, Laerskool Parow-Noord, Laerskool Parow-Oos, Northway Primêr, Parow Voorbereidingskool en Parowvallei Voorbereidingskool.

...