Netbal – o/10 Sportdag by Laerskool De Kuilen
Geskryf op 1 May, 2010 om 17:00
Die span het pragtig gespeel by hierdie sportdag.
Gelykop teen Curro 5-5
Wen teen FD Conradie 6-3
Verloor teen Kenridge 3-8
Wen teen Bellpark 10-3
Wen teen Somerset Wes Methodist 4-3
Beste speler: Chane Steyn
Hulle word ook aangewys as die Baanwenners. Elkeen ontvang ‘n paar sokkies en ‘n mooi wedstrydbal. Baie geluk!