Belangrike datums vir 2de kwartaal 2018

Belangrike datums vir 2de kwartaal 2018

10 April 2018 – SKOLE HEROPEN
12 April 2018 – OUERBESOEKE GRAAD 4-7
27 April 2018 – VRYHEIDSDAG
30 April 2018 – OPENBARE VAKANSIEDAG
1 Mei 2018 – WERKERSDAG
9 Mei 2018 – PITKOSAAND (MY ROL AS OUER IN MY KIND SE GROEI EN ONTWIKKELING)
25 Mei 2018 – DE TYGER GHOLFDAG
26 Mei 2018 – GRAAD R OUPA EN OUMA TEE
30 Mei 2018 – EKSAMEN BEGIN GRAAD 7
5 Junie 2018 – PITKOSAAND (DIE ROL VAN ‘N VADER)
6 Junie 2018 – EKSAMEN BEGIN VIR GRAAD 4-6
13 Junie 2018 – EKSAMEN EINDIG VIR GRAAD 4-7
14 Junie 2018 – OOV SOKKIE VIR LEERDERS
18 Junie 2018 – OUERAAND VIR GRAAD 1-3
22 Junie 2018 – SKOLE SLUIT

 

...