Karate word as privaatklubs na ure by die skool aangebied.
Alhoewel binnenshuise krieket en netbal, ysskaats, golf, swem,stoei, gimnastiek en trompoppies deur privaatklubs buite die skool aangebied word, gee die skool erkenning aan presteerders in hierdie sportsoorte.