Welkom By Laerskool De Tyger

Laerskool De Tyger is ‘n openbare Afrikaans medium skool wat sy ontstaan op 19 Januarie 1965.
Tans bied die skool onderrig aan leerders vanaf graad RR tot graad 7. Ons is een van die voederskole vir die Hoërskool Tygerberg wat oorkant die straat geleë is.

Misie & Visie

Lees gerus meer oor ons skool se misie en visie asook ander algemene inligting.

Kwartaalprogram

Vir al die belangrike gebeure en datums, maak seker dat u die program aflaai.

Admin

Kontak gerus die admin kantoor vir enige inligting of navrae.

Boodskap van hoof

Ons skoolhoof laai gereeld 'n brief met belangrike inligting vir u as ouer.

Fotogalery

Ons laai gereeld foto's van aktiwiteite by die skool soos bv sport dae.

Kommunikeerder

Indien u nog nie het nie, laai asb die skool kommunikeerder af.

Ons Trotse Borge