top of page

Kultuur
VERENIGINGS/KLUBS/KULTUREEL
-
Leerderraadbestuur
-
Leerderkomiteestelsel wat die volgende komitees insluit:
-
Media
-
LO
-
Biblioteek
-
Rekenaar
-
Kuns
-
Avontuurklub (Klub Groen)
-
-
Junior en senior kore
-
Kitaarlesse (graad 4 tot 7)
-
Klavieronderrig
-
Blokfluitonderrig
-
Sanglesse
-
Voortrekkers (privaat)
-
VCSV
-
Kuns klub
-
Coding/Robotics klub

Konserte
Temba op reis was ñ uiterste genotvolle konsert van Temba wat reg rondom die wêreld gereis het.

Kooroptredes
Kersklokke was weereens ñ pragtige koor aand wat mens sommer opgewonde gemaak het vir die opkomende Kersfeestyd.

Gaskunstenaars
Seuns van die Hoërskool Tygerberg Mafia-seunskoor, het opgetree by die Kersklokke-koor aand.

De Tyger
bottom of page