top of page

Voorwoord van die Hoof

DSC05602.jpeg

Baie welkom by Laerskool De Tyger. Hier wil ons ñ kindervriendelike omgeweing skep waar u kind gelukkig en veilig sal wees. 

​​

Ons skool beskik oor puik onderwysers wat elke kind se belange op die hart dra. Hier is u kind nie net ñ "nommer" nie, maar word daar intensief aandag gegee aan die totale ontwikkeling van u kind. 

​

As waardevolle skool, word daar veral op die volgende waardes klem gelê: eerlikheid, selfdissipline, integriteit, verantwoordelikheid, lojalitiet en respek. Dit is hier waar personeel en ouers moet hande vat sodat bogenoemde waardes ñ leefwyse word. 

​

By Laerskool De Tyger is ons nie net kennise nie, maar ñ familie. Ek kan u verseker dat om deel te wees van die Tiertjie-familie, ñ ongelooflike opwindende ervaring vir u en u kins sal wees. Kom ervaar dit gerus eerstehands!

​

Vriendelike De Tyger-groete

​

Wiehan Smit 

Skoolhoof 

​

Laerskool

De Tyger

  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram

© Kopiereg 2024 Laerskool De Tyger. Ontwerp deur: Ian Oliver 

Kontakbesonderhede

Tel: 021 930 2829 / 021 930 2833

Epos: info@detyger.co.za

Straatadres:

Glenboigstraat

Parow

bottom of page